’N TYDLYN VAN RUIMTEVERKENNING

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Die Baanbrekers -

Hier is van die be­lang­rik­ste ge­beu­re in die mens­dom se reis na die ruimte – van die pi­o­niers tot die pres­ta­sies van lan­de soos A­me­ri­ka en Rus­land wat se­dert 1955 met me­kaar mee­ge­ding het om die ruimte te oor­heers. Hul­le het reu­se treë ge­gee in die ver­ken­ning van die heel­al. Ons be­kyk ook am­bi­si­eu­se toe­koms­plan­ne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.