1944

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Die Baanbrekers -

Die Na­zi’s ge­bruik Wern­her von Braun se V-2-vuur­pyl om in Lon­den en Eu­ro­pa se Lae Lan­de ter­reur te saai. Dit word die eer­ste bal­lis­tie­se mis­siel wat ’n sub­or­bi­ta­le ruim­te­vlug on­der­neem en die va­der van mo­der­ne vuur­py­le.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.