1957

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Die Baanbrekers -

Die rond­lo­per­hond Lai­ka (regs) word die eer­ste le­wen­de we­se wat om die Aar­de wen­tel – in S­poet­nik2. Sy sterf ty­dens die vlug: die teg­no­lo­gie om van die wen­tel­baan te­rug te keer was nog nie ont­wik­kel nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.