VUURPYLWOORDEBOEK

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Die Baanbrekers -

Aan­dry­wer/stu­mid­del

Iets wat ’n voor­werp vo­ren­toe laat be­weeg of van rig­ting laat ver­an­der.

So­lie­de brand­stof

So­lie­de ma­te­ri­aal wat as aan­dry­wer ge­bruik word. In die ou dae is bus­kruit on­der meer in­ge­span; mo­der­ne vuur­py­le ge­bruik ge­so­fis­ti­keer­de che­mie­se stow­we in poei­er­vorm.

Vloei­ba­re brand­stof

Brand­stof wat nie so­lied is nie, soos pe­trol. Groot vuur­py­le ge­bruik vloei­ba­re wa­ter­stof en suur­stof.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.