1975

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Die Baanbrekers -

Die eer­ste ge­sa­ment­li­ke A­me­ri­kaan­seSow­jet-ruim­te­vlug – So­joes 19 en A­pol­lo 18 (laas­te A­pol­lo-vlug) lan­seer se­we en ’n half uur uit me­kaar en meer in ’n wen­tel­baan vas. Ge­sken­ke, kos en aan­den­kings is uit­ge­ruil en ge­sa­ment­li­ke en af­son­der­li­ke we­ten­skap­li­ke eks­pe­ri­men­te is uit­ge­voer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.