2012

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Die Baanbrekers -

Die Dra­gon, ont­wik­kel deur die pri­vaat ruim­te­ver­voer­maat­skap­py S­pa­ceX (ge­stig deur die Suid-A­fri­kaans­ge­bo­re Elon Musk), word die eer­ste kom­mer­si­ë­le ruim­te­tuig wat suk­ses­vol aan die IRS heg. Se­dert Ok­to­ber 2012 le­wer dit ge­reeld vrag by die IRS af.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.