EER­STE FASE

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Die Baanbrekers -

Vier klei­ner, baie krag­ti­ge aan­ja­er­vuur­py­le en ’n sen­tra­le vuur­pyl ont­brand al­mal ge­lyk­ty­dig. Die aan­dry­wers (brand­stof) – vloei­ba­re suur­stof en ke­ro­seen – ver­brand vin­nig in die ver­bran­dings­ka­mer en dit dwing die vuur­pyl in die lug op. So­dra die aan­jaag­vuur­py­le se brand­stof op is, is hul­le oor­bo­dig en word hul­le af­ge­gooi. Hul­le val dan grond toe, ge­luk­kig op ’n plek waar nie­mand woon nie!

TYDSDUUR 2 mi­nu­te HOOG­TE 40 km

Vuur­py­le lan­seer ruim­te­tuie in ver­skeie fa­ses.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.