KAP­SU­LE-LAN­DING

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Die Baan­bre­kers -

Kap­su­les land op een van twee ma­nie­re: op die grond of in die see. ’n Val­skerm word al­tyd in­ge­span om hul­le sta­di­ger te help daal wan­neer hul­le na­der aan die Aar­de kom. Waar die A­pol­lo-kap­su­le al­tyd in die see neer­ge­plons het, land So­joes op die grond. Net voor lan­ding blaas twee en­jins uit­laat­gas­se na on­der (fo­to 1) om die lan­ding nog sag­ter te maak (fo­to 2).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.