C­re­mo­ra­tert

C­re­mo­ra­tert bly een van die ge­wild­ste lek­ker­nye. Hier gee ons dit ’n bie­tjie styl met ’n me­rin­gue­bolaag.

Huisgenoot Soetgoed - - INHOUD -

2 klei­ne­ri­ge terte Be­rei­ding 20 mi­nu­te Ver­koel­tyd 5 uur

KORS

2 x 200 g-ten­nis- of Eet­sum-mor-be­skuit­jies, fyn ge­druk

250 g bot­ter, ge­smelt

VULSEL

1 pak (250 g) C­re­mo­ra-poei­er 125 ml (½ k) kook­wa­ter

1 blik (397 g) kon­dens­melk 125 ml (½ k) suur­le­moen­sap

ME­RIN­GUE

2 ei­er­wit­te

180 ml (¾ k) strooi­sui­ker knip­pie elk sout en kre­me­tart

vrug­te vir afronding (op­si­o­neel)

Voer twee klein brood­pan­ne­tjies met tin­foe­lie of kleef­plas­tiek uit.

1 Kors Meng die krum­mels en bot­ter saam en druk in die pan vas. Ver­koel.

2 Vulsel Los die C­re­mo­ra in die kook­wa­ter op; laat so­wat 30 mi­nu­te af­koel. K­lits die kon­dens­melk en suur­le­moen­sap saam, voeg die C­re­mo­ra­meng­sel by en k­lits tot dik en wit. S­kep op die kors, maak ge­lyk en ver­koel so­wat 4 uur tot ste­wig.

3 Ont­vorm die tert op ’n dien­bord. Ver­wy­der die tin­foe­lie of kleef­plas­tiek.

4 Me­rin­gue K­lits die ei­er­wit­te tot skui­me­rig. Voeg die sui­ker le­pel vir le­pel by. Voeg die sout en kre­me­tart by en k­lits tot lig en blink. S­meer oor die tert.

5 Skroei lig­gies met ’n blaas­vlam of druk vin­nig on­der die oond­roos­ter. Ver­sier met vrug­te in­dien ver­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.