Kaaps­ma­lei­se koe­sis­ters

Dié tra­di­si­o­ne­le s­pe­se­ry-bol­le­tjies is min­der soet en meer ge­krui as hul ge­vleg­te sus­ters.

Huisgenoot Soetgoed - - INHOUD -

So­wat 30 koe­sis­ters Be­rei­ding 20 mi­nu­te Rys­tyd 2 uur + 30 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 10 mi­nu­te per bak­sel

DEEG

4 x 250 ml (4 k) koek­meel 100 ml sui­ker

2 ml (½ t) sout

10 g kits­gis

10 ml (2 t) fyn gem­mer 10 ml (2 t) fyn ka­neel 20 ml (4 t) fyn a­nys­saad 125 ml (½ k) o­lie

1 ei­er

200 ml melk

125 ml (½ k) le­moen­sap 80 ml (₁⁄₃ k) wa­ter

STROOP

500 ml (2 k) wa­ter 250 ml (1 k) sui­ker 1 ml (¼ t) koek­so­da o­lie vir diep­braai

AFRONDING

droë klap­per

1 Deeg Sif die meel, sui­ker, sout, gis, gem­mer, ka­neel en a­nys in ’n bak. K­lits die o­lie en ei­er saam en meng met die droë be­stand­de­le. Meng die melk, le­moen­sap en wa­ter en ver­hit ef­fens.

2 Meng die melk- en meel­meng­sel tot ’n sag­te deeg vorm. Voeg nog meel by in­dien no­dig. K­nie die deeg 5-10 mi­nu­te, plaas in ’n ge­o­lie­de bak, be­dek en laat so­wat 2 uur rys tot die groot­te ver­dub­bel het.

3 Rol die deeg uit in wor­sies van 5 cm dik op ’n lig­gies ge­o­lie­de op­per­vlak. Pak in ’n bak met ge­noeg ruim­te dat dit kan rys. Be­dek en laat rys so­wat 30 mi­nu­te tot die groot­te weer ver­dub­bel het.

4 Stroop Ver­hit die wa­ter en sui­ker in ’n ka­strol en roer tot die sui­ker op­ge­los het. Roer die koek­so­da by.

5 Ver­hit die o­lie tot ma­tig warm. Diep­braai die koe­sis­ters 5 mi­nu­te tot goud­bruin en draai ge­reeld om. D­rei­neer.

6 S­kep die koe­sis­ters in die stroop. Laat

3-5 mi­nu­te prut. Ver­wy­der dit met ’n gaat­jies­le­pel.

7 Afronding Rol on­mid­del­lik in die klap­per.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.