Turk­se­lek­ker­room­ys

Na­ta­sha Ven­ter van P­re­to­ria is dol oor room­ys en be­proef ge­du­rig nu­we geu­re wan­neer sy dit maak. Hier­die room­ys met Turk­se lek­kers is heer­lik én lyk prag­tig.

Huisgenoot Soetgoed - - INHOUD -

1,5 li­ter room­ys Be­rei­ding 25 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 5 mi­nu­te Ver­koel­tyd 2 uur V­ries­tyd oor­nag

500 ml (2 k) room

1 kg wit­sjo­ko­la­de

500 ml (2 k) na­tuur­li­ke

dub­bel­room-jo­gurt

15 ml (1 e) ge­ras­per­de suur­le­moen­skil

300 g Turk­se lek­kers, mid­del

deur ge­sny

Voer ’n groot brood­pan met kleef­plas­tiek uit – laat ge­noeg van die kleef­plas­tiek by die ran­de uit­steek so­dat dit die bo­kant van die room­ys sal be­dek.

1 Ver­hit die room, s­jo­ko­la­de en jo­gurt in ’n swaar­boom­ka­strol oor lae hit­te tot die s­jo­ko­la­de ge­smelt en ef­fens ge­ka­ra­mel­li­seer het. Ver­wy­der van die hit­te en laat 2 uur in die ys­kas af­koel.

2 K­lits die koue sjo­ko­la­de­meng­sel

15 mi­nu­te met ’n e­lek­trie­se klit­ser tot dik en ro­me­rig.

3 Vou die skil en Turk­se lek­kers in en s­kep die meng­sel in die uit­ge­voer­de brood­pan.

4 Plaas dit oor­nag in die vries­kas tot ge­vries.

5 Ver­wy­der die room­ys uit die brood­pan wan­neer dit heel­te­mal ge­vries is. Vou die plas­tiek oop, sny die room­ys in sky­we en sit da­de­lik voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.