D­rie­hoek­maas­kaas­tert met vrug­te

’n Prag­ti­ge na­ge­reg vir ’n son­ni­ge dag. Dié tert is be­slis die ek­stra moei­te werd.

Huisgenoot Soetgoed - - INHOUD -

1 groot tert Be­rei­ding 30 mi­nu­te V­ries­tyd 5 uur Staan­tyd 1 uur

VULSEL

125 ml (½ k) bot­ter, sag ge­maak

125 ml (½ k) strooi­sui­ker 2 hou­ers (230 g elk) room­kaas, teen ka­mer­tem­pe­ra­tuur

25 ml (5 t) A­ma­ret­to of

ker­sie­li­keur (op­si­o­neel)

SAMESTELLING

300 g wa­fel­be­skuit­jies (aar­bei­of va­niel­je­geur)

250 ml (1 k) ge­kap­te aar­beie of ver­skei­den­heid bes­sies pas ge­maal­de swart­pe­per

BESSIESOUS

250 ml (1 k) aar­beie, ge­hal­veer in­dien groot

250 ml (1 k) vars blou­bes­sies

of ap­pel­lie­fies

75 ml (5 e) li­keur

75 ml (5 e) strooi­sui­ker

1 Vulsel K­lits die bot­ter en sui­ker tot lig en don­sig. Voeg die room­kaas en li­keur (in­dien ver­kies) by en k­lits goed.

2 Samestelling Hou die helf­te van die be­skuit­jies heel en sny die an­der in die helf­te deur die vul­sel­tjie.

3 Pak die be­skuit­jies op ’n groot vel tin­foe­lie uit om 16 rye af en 3 rye dwars te vorm, met die heel be­skuit­jie in die mid­del en die twee helf­tes aan el­ke kant. S­meer ’n la­gie room­kaas­vul­sel bo­oor.

4 Pak ’n lang ry aar­beie of bes­sies in die mid­del af en s­meer die res van die vulsel om en oor die aar­beie. Geur met die pe­per.

5 Ge­bruik die foe­lie om die kan­te op te lig so­dat dit bo ont­moet en die he­le pak­kie ’n d­rie­hoek vorm.

6 Be­vries min­stens 5 uur.

7 Bessiesous Meng al die be­stand­de­le en laat min­stens 1 uur staan.

8 Laat die room­ys­d­rie­hoek ef­fens ont­vries, sny in sky­we en sit voor met die bessiesous.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.