Glu­ten­vrye sjo­ko­la­de­peer­koek

Hier­die is ’n heer­li­ke ryk koek. Ge­bruik al­tyd glu­ten­vrye be­stand­de­le as jy sen­si­tief vir glu­ten is. As jy nie se­ker oor die in­houd van be­stand­de­le is nie, vra ’n me­die­se ken­ner.

Huisgenoot Soetgoed - - INHOUD -

1 ring­koek Be­rei­ding 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 45-50 mi­nu­te

KOEK

230 g glu­ten­vrye meel

5 ml (1 t) bak­poei­er

60 ml (¼ k) ka­kao knip­pie sout

3 ei­ers

250 ml (1 k) sui­ker

125 ml (½ k) ge­kap­te

don­ker­sjo­ko­la­de

20 ml (4 t) ge­kap­te roos­ma­ryn­blaar­tjies

3 pe­re, ge­ras­per

250 ml (1 k) grof ge­kap­te

ma­ka­da­mia- of pe­kan­neu­te 5 ml (1 t) va­niel­je­geur­sel

GANACHE

100 g don­ker­sjo­ko­la­de

160 ml (²⁄₃ k) klap­per­melk

roos­ma­ryn­tak­kies vir afronding

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Spuit ’n 20 cm­bundt­pan goed met kos­sproei.

S­tuif lig­gies met ka­kao.

1 Koek Sif die meel, bak­poei­er, ka­kao en sout saam.

2 K­lits die ei­ers en die sui­ker saam tot dik.

3 Vou die droë be­stand­de­le lig­gies by die ei­er­meng­sel in.

4 Voeg die s­jo­ko­la­de, roos­ma­ryn, pe­re, neu­te en geur­sel by.

5 S­kep in die pan en bak 45­50 mi­nu­te. Keer op ’n draad­rak­kie uit om af te koel.

6 Ganache S­melt die s­jo­ko­la­de in die mi­kro­golf of oor kook­wa­ter. Roer die klap­per­melk sta­dig by. Laat ef­fens af­koel. Giet oor die koek.

7 Ver­sier met die roos­ma­ryn­tak­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.