Pep­per­mint C­risp­koek­tert

’n Heer­li­ke koek­weer­ga­we van die guns­te­ling­suid­a­fri­kaan­se na­ge­reg: Pep­per­mint C­ris­p­tert.

Huisgenoot Soetgoed - - INHOUD -

1 groot laag­koek Be­rei­ding 25 mi­nu­te Bak­tyd 40-50 mi­nu­te

KOEKMENGSEL

750 ml (3 k) koek­meel 350-500 ml wit­sui­ker 90-125 ml (¹⁄³ -½ k) ka­kao 10 ml (2 t) koek­so­da, ge­sif 160 ml (²⁄³ k) o­lie

30 ml (2 e) a­syn

10 ml (2 t) va­niel­je­geur­sel 500 ml (2 k) koue wa­ter

VULSEL EN BOLAAG

1 blik (360 g)

ka­ra­mel­kon­dens­melk 250 ml (1 k) ge­room­de

maas­kaas

SAMESTELLIING

4 sta­fies (35 g elk) Pep­per­mint C­risp-s­jo­ko­la­de

250 ml (1 k) room, ver­koel en

styf ge­klits

ka­kao vir bo-oor s­tuif ment­blaar­tjies vir afronding

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. S­meer 2 koek­pan­ne van 20 cm elk. S­tuif met ka­kao.

1 Koekmengsel Sif die meel, sui­ker, ka­kao en koek­so­da saam in ’n meng­bak.

2 K­lits die o­lie, a­syn, va­niel­je­geur­sel en wa­ter saam.

3 Giet die o­lie­meng­sel oor die meel­meng­sel en meng goed.

4 Ver­deel tus­sen die koek­pan­ne en bak 40­50 mi­nu­te tot gaar.

5 Laat af­koel. Hal­veer el­ke koek dwars.

6 Vulsel en bolaag Meng die ka­ra­mel­kon­dens­melk en maas­kaas.

7 Samestelling Krum­mel 3 van die sjo­ko­la­de­sta­fies. Plaas een van die koek­lae op ’n bord, s­meer ’n laag ka­ra­mel­meng­sel oor en sprin­kel van die s­jo­ko­la­de oor. Her­haal die lae. Ver­sier die boon­ste laag met skep­pe van die room en krum­mel die laas­te sjo­ko­la­de­sta­fie in lang re­pe bo­op. S­tuif met ka­kao. Rond af met ment­blaar­tjies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.