Klap­per­melk­tert­happies

Hier­die happies is ’n u­nie­ke weer­ga­we van ’n be­ken­de Suid­a­fri­kaan­se guns­te­ling.

Huisgenoot Soetgoed - - INHOUD -

20-24 happies Be­rei­ding 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 15-20 mi­nu­te Ver­koel­tyd 2 uur of oor­nag

MELKVLA

150 ml koek­meel

50 ml mie­lie­blom

50 ml vla­poei­er

200 ml sui­ker

1 L (4 k) vol­room­melk 2 stuk­ke pyp­ka­neel 2 ek­stra­groot ei­er­ge­le

5 ml (1 t) va­niel­je- of a­man­del­geur­sel

AFRONDING

ge­roos­ter­de klap­per

ap­pel­lie­fies en blou­bes­sies vir voor­sit

S­meer ’n oond­bak van 20 x 25 cm goed.

1 Melkvla Meng die meel, mie­lie­blom, vla­poei­er en die helf­te van die sui­ker. Roer 125 ml (½ k) van die melk by.

2 Ver­hit die res van die melk saam met die pyp­ka­neel tot net on­der kook­punt.

3 Voeg so­wat 125 ml (½ k) van die kook­melk by die meel­pas­ta, meng goed en roer die glad­de pas­ta sta­dig by die warm melk in. Ver­hit tot die meng­sel kook en ver­dik; roer ge­du­rig. Ver­wy­der die ka­neel­stok­ke.

4 K­lits die ei­er­ge­le en die res van die sui­ker goed saam, voeg ’n bie­tjie van die warm melk­pap by die ei­er­ge­le en meng. Voeg die ei­er­geel­meng­sel by die res van die melk­pap in die ka­strol en meng goed. Ver­hit oor lae hit­te en laat net kook; roer ge­du­rig. Roer die geur­sel by.

5 Giet in die oond­bak en ver­koel 2 uur of oor­nag tot ys­koud. Keer op ’n plank uit en sny in blok­kies.

6 Afronding Rol die blok­kies in die klap­per en sit voor saam met die ap­pel­lie­fies en blou­bes­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.