Sitrus­brood­poe­ding

Maak brood­poe­ding ge­so­fis­ti­keerd met ’n on­weer­staan­ba­re le­moen­geur.

Huisgenoot Soetgoed - - INHOUD -

Ge­noeg vir 6-8 men­se Be­rei­ding 15 mi­nu­te Staan­tyd 10 mi­nu­te Bak­tyd 45-50 mi­nu­te

EIERVLA

30 ml (2 e) fyn ge­ras­per­de

le­moen­skil

500 ml (2 k) vars le­moen­sap 60 ml (¼ k) sui­ker

15 ml (1 e) bran­de­wyn 6 ek­stra­groot ei­ers

125 ml (½ k) vol­room­melk 45 ml (3 e) ge­smel­te bot­ter

BROOD

8 snye wit­brood, kor­sies ver­wy­der en in kwar­te ge­sny 30 ml (2 e) le­moen­mar­me­la­de

45 ml (3 e) bot­ter

room of vla vir voor­sit Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. S­meer ’n oond­bak met bot­ter of spuit met kos­sproei. 1 Eiervla K­lits al die be­stand­de­le goed saam.

2 Brood Rang­skik die brood­kwar­te styf teen me­kaar in die ge­smeer­de oond­bak. S­tip met die mar­me­la­de en bot­ter en giet die eiervla oor. Laat so­wat 10 mi­nu­te staan so­dat die eiervla goed in die brood kan in­trek.

3 Bak 45­50 mi­nu­te of tot die eiervla ge­stol het. Sit voor saam met room of vla, in­dien ver­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.