Kaas­koek­room­ys

Mag­da de Lan­ge van Brand­wag, Bloem­fon­tein, het vir ons haar guns­te­ling-room­ys­re­sep ge­stuur.

Huisgenoot Soetgoed - - INHOUD -

1 li­ter room­ys Be­rei­ding 25 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 20 mi­nu­te V­ries­tyd 5 uur + oor­nag

ROOM­YS

500 ml (2 k) room

250 ml (1 k) melk

375 ml (1½ k) ver­sier­sui­ker 2 ei­er­ge­le

230 g room­kaas

15 ml (1 e) va­niel­je-ek­strak

SOUS

250 g blou­bes­sies, vars of

be­vro­re

60 ml (¼ k) strooi­sui­ker 30 ml (2 e) mie­lie­blom 60 ml (¼ k) suur­le­moen­sap 45 ml (3 e) wa­ter

1 Room­ys Ver­hit die room, melk, ver­sier­sui­ker en ei­er­ge­le 10 mi­nu­te oor ma­ti­ge hit­te. K­lits ge­du­rig tot dit ef­fens ver­dik. Ver­wy­der en laat af­koel ter­wyl jy af en toe roer. Voeg die room­kaas en va­niel­je by en be­vries

5 uur.

2 Sous Ver­hit die blou­bes­sies en sui­ker in ’n ka­strol oor hoë hit­te tot die bes­sie­sap­pe vry­ge­stel is.

3 Meng die mie­lie­blom, suur­le­moen­sap en wa­ter en giet dit by die bes­sies in. B­ring tot kook­punt, ver­laag die hit­te en laat 1 mi­nuut prut. Laat af­koel.

4 Voeg die bes­sie­meng­sel by die half­be­vro­re room­meng­sel, vorm mar­mer­pa­tro­ne met ’n so­sa­tie­stok en laat oor­nag vries.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.