Ou­tyd­se melk­tert

Lei­la Ed­wards van Um­ten­twe­ni, K­wa­zu­lu­na­tal, het vir ons ’n melk­tert­re­sep van toe­ka ge­stuur wat sy vir e­ni­ge ge­leent­heid bak.

Huisgenoot Soetgoed - - INHOUD -

1 tert, ge­noeg vir 8-10 men­se Be­rei­ding 20 mi­nu­te Ver­koel­tyd 30 mi­nu­te + 10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 10 mi­nu­te Bak­tyd 10-12 mi­nu­te + 35-40 mi­nu­te

DEEG

250 ml (1 k) koek­meel 125 g bot­ter

15 ml (1 e) sui­ker

VLAVULSEL

1, 5 L (6 k) melk 15 ml (1 e) bot­ter 1 ka­neel­stok­kie

125 ml (½ k) sui­ker 100 ml koek­meel 100 ml mie­lie­blom 1 ml (¼ t) sout 3 ei­ers, ge­klits

2 ml (½ t) fyn ka­neel vir oor­sif

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C en be­spuit ’n rand­koek­pan van 25 cm met kos­sproei.

1 Deeg Meng die koek­meel, bot­ter en sui­ker en voer die voor­be­rei­de pan daar­mee uit. Bak 10­12 mi­nu­te in die oond. Laat dit heel­te­mal af­koel, so­wat 30 mi­nu­te.

2 Vlavulsel Ver­hit 1 L (4 k) van die melk, die bot­ter, ka­neel­stok­kie en sui­ker oor ma­ti­ge hit­te tot dit kook­punt be­reik.

3 K­lits die koek­meel, mie­lie­blom en sout saam met die oor­bly­wen­de melk tot glad. Giet dit by die ver­hit­te melk en k­lits tot die meng­sel ver­dik en be­gin kook.

4 Ver­wy­der van die hit­te en haal die ka­neel­stok­kie uit. Laat dit 10 mi­nu­te af­koel.

5 K­lits die ei­ers by, giet oor die kors en bak 35­40 mi­nu­te tot gaar.

6 Haal uit die oond, sif die fyn ka­neel bo­oor en laat dit af­koel voor op­die­ning.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.