Mi­ni­kaas­koe­kies

Roos­ma­ryn in die kors gee ’n be­son­der­se krui­e­smaak aan dié skat­ti­ge kaas­koe­kies.

Huisgenoot Soetgoed - - INHOUD -

8-10 kaas­koe­kies Be­rei­ding 15 mi­nu­te Bak­tyd 20-25 mi­nu­te

KORS

2 pak­kies (200 g elk) se­mel

be­skuit­jies, fyn ge­maak 5 ml (1 t) vars roos­ma­ryn,

fyn ge­kap

100 g ge­smel­te bot­ter om te

bind

VULSEL

300 g room­kaas

250 ml (1 k) dik room 4ei­ers

200 g strooi­sui­ker

BOLAAG

125 g vars aar­beie, in sky­fies

ge­sny blaar­tjies van 1 roos­ma­ryn­tak­kie ver­sier­sui­ker vir oor­stuif

(op­si­o­neel)

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. S­meer

8­10 klein brood­pan­ne­tjies.

1 Kors Meng die be­skuit­jie­krum­mels, roos­ma­ryn en bot­ter en druk teen die boom en kan­te van el­ke pan­ne­tjie vas.

2 Vulsel K­lits al die be­stand­de­le saam tot net deur­ge­meng en ver­deel tus­sen die pan­ne­tjies.

3 Bak 20­25 mi­nu­te of tot ste­wig.

4 Bolaag Laat die tert­jies af­koel en rang­skik die aar­beie bo­op. Sprin­kel die roos­ma­ryn­blaar­tjies oor en s­tuif die ver­sier­sui­ker (in­dien ge­bruik) net voor op­die­ning oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.