Ap­pel­krum­mel

Me­lo­di Nai­doo van Sand­ton, Jo­han­nes­burg, deel dié een­vou­di­ge re­sep vir heer­li­ke in­di­vi­du­e­le ap­pel­krum­mel­ter­tjies.

Huisgenoot Soetgoed - - INHOUD -

4 tert­jies Be­rei­ding 20 mi­nu­te Ver­koel­tyd 30 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 15-20 mi­nu­te Bak­tyd 20-25 mi­nu­te

DEEG

250 ml (1 k) koek­meel

5 ml (1 t) bak­poei­er knip­pie sout

125 ml (½ k) strooi­sui­ker

2,5 ml (½ t) fyn ka­neel

50 g bot­ter, in blok­kies ge­sny 1 ei­er

15 ml (1 e) melk

5 ml (1 t) va­niel­je­geur­sel

VULSEL

6 ap­pels, ont­kern en in

stuk­ke ge­sny

125 ml (½ k) sui­ker

5 ml (1 t) fyn ka­neel 1 suur­le­moen se ge­ras­per­de

skil en sap

125 ml (½ k) ro­syn­tjies wa­ter, in­dien no­dig

ge­klop­te room vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 190 °C en spuit vier ra­mek­ins met kos­sproei.

1 Deeg Sif die meel, bak­poei­er, sout, strooi­sui­ker en ka­neel saam en vryf die bot­ter daar­in tot dit soos brood­krum­mels lyk. K­lits die ei­er, melk en va­niel­je­geur­sel saam en giet by die meel­meng­sel. K­nie die deeg lig­gies tot ’n bal vorm, be­dek met kleef­plas­tiek en ver­koel dit so­wat 30 mi­nu­te.

2 Vulsel Kook al die be­stand­de­le saam in ’n ka­strol tot ’n stroop vorm. Ver­wy­der van die hit­te en s­kep ge­ly­ke hoe­veel­he­de in die voor­be­rei­de ra­mek­ins.

3 Sny die deeg in vier ge­ly­ke stuk­ke en ras­per ’n stuk oor el­ke ra­me­kin. Bak 2025 mi­nu­te tot die krum­mel goud­bruin is.

4 Sit voor met ge­klop­te room.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.