LIG­TE, KA­ME­RA . . . TROU!

Huisgenoot Trou - - Inhoud -

Niel van De­ven­ter en C­har­lenè Bou­wer se nu­we e­pi­so­de s­kop af in een­voud en prag

EG­PAAR: C­har­lenè Brou­wer & Niel van De­ven­ter TROUPLEK: Bon Cap, Ro­bert­son BE­GRO­TING: Nie be­skik­baar nie GAS­TE: 80 NÁ SE­WE jaar saam het die rol­prent­ver­vaar­di­ger Niel van De­vent er( 32) en die re­gis­seu ren ak­tri­se C­har­lenè Bruw er( 31) be­sluit om op Bon Cap by Ro­bert­son af te haak.

Die eg­paar was so be­sig met hul rol­prent Dis Ek, An­na, dat hul­le die mees­te van die re­ë­lings oor­ge­laat het aan Mi­chel­le du P­reez, Bon Cap se troubeplanner.

“Al­les is per e-pos en te­le­foon ge­doen,” ver­tel C­har­lenè. En die dag het seep­glad ver­loop: van die pleg­tig­heid in die on­der­grond­se vat­ka­mer tot die ont­haal.

“Di tw as ’n heel­te­mal stres­vrye dag saam met fa­mi­lie en vrien­de . . . Ons he tw aar­lik pret op ons trou­dag ge­had!”

Niel het haar ver­ras deur te re­ël dat die rap­per Jack Pa­row by die ont­haal op­tree. C­har­lenè, ’n groot aan­han­ger, kon haar oë nie glo nie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.