FEES VAN KORAAL EN BLOU

Huisgenoot Trou - - Inhoud -

Va­nes­sa en Craig se e­le­gan­te troue met SA in­spi­ra­sie

EG­PAAR: Va­nes­sa Bell & Craig Ma­di­gan TROUPLEK: We­bers­burg­wyn­land­goed, S­tel­len­bosch BE­GRO­TING: R600 000 GAS­TE: 110 AM­PER drie jaar na­dat hul­le me­kaar ty­dens ’n wyn­toer by S­tel­len­bosch ont­moet het, het Craig (34) en Va­nes­sa (34) Ma­di­gan na die wynland te­rug­ge­keer om daar te trou.

Va­nes­sa, ’n pro­ku­reur oor­spronk­lik van die Oos-Kaap, en Craig, ’n maat­skap­py­be­stuur­der v anS yd­ney ,A us­tra­lië (waar hul­le nou bly), wou hêh ul trou­dag moes ’n prettige affêre met goeie kos, wy n en vrien­de wees.

Va­nes­sa het saam met haar pa, Rod Bell, by die paad­jie af­ge­stap ter­wyl die eg­paar se guns­te­ling-lied­jie, Hig­her Lov e de ur Ja­mes Vin­cent M­cMor­row, op­ge­klink het.

Die paar­tjie het ver­per­soon­lik­te be­lof­tes aan me­kaar af­ge­lê. “Ek het jou lief. Baie een­vou­dig, baie werk­lik,” het Craig aan sy bruid ge­sê. “Ek is v ir e wig ver­an­der om­dat jy is w ie j y is en oor w at j yv irm y be­te­ken.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.