’N S­HOW SOOS MIN

Huisgenoot Trou - - Inhoud -

Emo A­dams en Mi­chel­le Gil­den­huys trou o so e­le­gant

EG­PAAR: Mi­chel­le Gil­den­huys & Emo A­dams TROUPLEK: As­han­ti-land­goed, Paarl BE­GRO­TING: Groot­liks ge­borg GAS­TE: 80 NE­GE jaar na­dat hul­le me­kaar ont­moet en ver­lief ge­raak het, het die san­ger, grap­jas en TVster Emo A­dams en Mi­chel­le Gil­den­huys, ’n mo­del en en­tre­pre­neur, hul trou­be­lof­tes aan me­kaar af­ge­lê.

Die bruid, ’n Chris­ten, en Emo, ’n Mos­lem, het uit re­spek vir me­kaar se ge­loof twee brui­lof­funk­sies ge­hou. Ure voor die swie­ri­ge hu­we­lik­se­re­mo­nie op die As­han­ti-land­goed in die Paarl­val­lei het Emo (37) en Mi­chel­le (28) by ’n Mos­lem-se­re­mo­nie in Kaap­stad af­ge­haak.

Hul 80 gas­te, al­mal na­bye vrien­de en fa­mi­lie, het die twee­de se­re­mo­nie by­ge­woon.

Emo se knieë het om­trent lam ge­word toe hy sy bruid in haar prag­ti­ge D i­aan Da­niels-skep­ping sien. “Ek het ge­dink ‘Dek­sels, blik­sem, ek is so ge­se­ënd en so ge­luk­kig’,” ver­tel die brui­de­gom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.