E­LE­GANT OP DIE STRAND

Huisgenoot Trou - - Inhoud -

Pie­ter S­mith en Yo­lan­di S­tof­berg vier hul lief­de langs die see

EG­PAAR: Yo­lan­di S­tof­berg & Pie­ter S­mith TROUPLEK: Muis­bos­skerm­bui­te­lug-re­stau­rant, Lam­berts­baai BE­GRO­TING: Nie be­skik­baar nie GAS­TE: 150 MET die see­bries in hul ha­re, wit sand on­der hul voe­te en die sons­on­der­gang oor die see het die san­ger Pie­ter S­mith en Yo­lan­di S­tof­berg, ’n sa­ke­kon­sul­tant, hul hu­we­liks­be­lof­tes ty­dens ’n wa­re Wes­kus-troue af­ge­lê.

Pie­ter (41) en sy Yol­las (34) het me­kaar 12 jaar ge­le­de ont­moet toe Yo­lan­di ge­re­ël het dat hy as ’n ver­ras­sing by haar sus­ter se troue op­tree.

Hul­le het voor 150 gas­te op Lam­berts­baai se strand ge­trou. Die ont­haal was by die ge­wil­de Muis­bos­skerm-bui­te­lug­re­stau­rant.

Pie­ter se ma, Mar­ga­ret (72), het die or­rel ge­speel ter­wyl Yo­lan­di in­ge­haak by ’n fa­mi­lie­vriend met die paad­jie strand­af na Pie­ter ge­stap het. Yo­lan­di se pa, ook Pie­ter, is in 2002 oor­le­de, maar sy het hom op haar spe­si­a­le dag ont­hou met ’n foto van hom in haar roos­rui­ker.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.