DAG VOL WARMTE

Huisgenoot Trou - - Inhoud -

An­dri­ët­te Nor­man en G­lynn Mool­man haak af aan die Wes­kus

EG­PAAR: An­dri­ët­te Nor­man & G­lynn Mool­man TROUPLEK: Ge­luk­kie, Pa­ter­nos­ter BE­GRO­TING: R100 000 GAS­TE: 67 DIE san­ge­res An­dri­ët­te Nor­ma n( 29) en G­lynn Mool­man (31), ’n bi­o­ki­ne­ti­kus va nK aap­stad, ken me­kaar al se­dert hul skool­ja­re, maar die lief­de het eers in 2010 ge­blom toe hy haa rvra om s aam met hom te gaan kof­fie drink.

So­wa tvyfj aa rl a­ter het hul­le op ’n win­ter­dag op die skil­der­ag­ti­ge Wes­kus-dor­pie Pa­ter­nos­ter e­wi­ge trou aan me­kaar be­loof.

Die hu­we­lik­se­re­mo­nie is in ’n tuin waar­ge­neem ter­wyl vi­ool­mu­siek op­ge­klink het.

“Die weer was per­fek en dit was ’n wind­stil dag. Jy kon die lief­de en warmte in die lug voel,” ver­tel An­dri­ët­te.

Die eg­paar het hul trou­dag ge­vier deur heer­lik saam met hul gas­te te kui­er.

“Klei­ner trou­es is meer ont­span­ne en jy kry ka ns­oms aam met al­mal tyd deur te bring,” sê die bruid.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.