LAN­DE­LI­KE SJARME

Huisgenoot Trou - - Inhoud -

Hen­drik Cron­jé en Danèl Prins­loo kies een­voud langs ’n meer

EG­PAAR: Danèl Prins­loo & Hen­drik Cron­jé TROUPLEK: ’n Ei­land (se­re­mo­nie) en huis (ont­haal), St. Fran­cis­baai BE­GRO­TING: On­der R100 000 GAS­TE: 40 OP DIE kas­sie het hy ky­kers en in­wo­ners van die Laan se knieë lam ge­maak, maar in die reg­te le­we het 7de Laan se Lu­kas, of­te­wel Hen­drik Cron­jé (30), net oë vir Danèl (23), ’n ou­di­teur van die Ro­se­stad.

Hul brui­lof op die kus­dor­pie St. Fran­cis­baai was ’n fees van lig­gies. Die se­re­mo­nie en ont­haal is al­bei bui­te ge­hou teen die ag­ter­grond van a­sem­ro­wen­de ske­mer­to­ne­le.

“Ons het al 19 jaar ge­le­de as kin­ders ont­moet,” ver­tel Danèl, “maar me­kaar eers in 2013 be­ter leer ken en ver­lief ge­raak.”

Hul­le het in Ok­to­ber ge­trou en kon daar­om ’n duur va­kan­sie­be­stem­ming teen ’n breuk­deel van die prys huur. Die se­re­mo­nie was op ’n ei­land­jie tus­sen die ka­na­le met ’n uit­sig op die strand­meer en die ont­haal is op die gras­perk van ’n spog­huis teen een van die ka­na­le ge­hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.