’N SKUUR MET STYL

Huisgenoot Trou - - Inhoud -

Megan en Hein jaag hul ska­pies by­me­kaar in ’n plaas­stoor

EG­PAAR: Megan Do­w­ling & Hein Ha­ne­kom TROUPLEK: Die­mers­dal-wyn­plaas, Dur­ban­vil­le, Kaap­stad BE­GRO­TING: R200 000 GAS­TE: 200 VYF en ’ nh a lfj aa rn a­dat hull ede urg e­meen­skap­lik ev rien­de ont­moe th et, isH e inH a­ne­kom (34) ,’ n bou­re­ke­naar ,e nM ega nDo w­ling (29) ,’ n e­lek­trie­se in­ge­ni­eur, in die NGK erk op P­hi­la­del­phia ge­troud.

“Ons het Au­gus­tus ge­kies , wa nt e kht­no­ge al­tyd van ’n wintertroue ged room...sn eeu, re­ën, hae l– ek wó úd it al­le shê!M aar dit was to e’ n pr ag­tig e wa rm win­ter­dag.”

Die na­tuur he t op ’n an­de rm a­nier vir trou­dag­her­in­ne­rin­ge ge­sorg to e’ n don­der­storm ty­dens die ont­haal op­steek. Die weer­lig het ’n krag­paa lg e­tref en die plaas­stoor waar die ont­haa lg e­hou is, in don­ke rg e­hul. “Maar di ee ie­naa rh et blits­vin­nig ’ nkr ag­op­wek­ker aan­ge­ska­kel,” ver­te lM e­gan. “Op die ou en d wa s ons dag per­fe k– d ith e tonsh art ewa rmg e­maa kom al ons vrien de e nf a­mi­lie saa mt e sie nf ees­vier.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.