RUSTIEKE TROU­FEES

Huisgenoot Trou - - Inhoud -

An­dré Lot­ter en Ma­de­lai­ne Vil­joen skit­ter in grys en pers

EG­PAAR: Ma­de­lai­ne Vil­joen & An­dré L­öt­ter TROUPLEK: The S­to­ne Cel­lar, Hei­del­berg, Gau­teng BE­GRO­TING: R72 000 GAS­TE: 142 DIE akteur An­dré L­öt­ter is dees­dae in 7de Laan te sien, maar was ook be­kend as die slink­se skurk Li­am le Roux in die se­pie Vil­la Ro­sa, wat op 31 Maart van­jaar v iro u­laas uit­ge­saai is. Hy is al vir dié rol ver­eer met ’n Roy­al­ty So­a­pie-toe­ken­ning vir die bes­te man­li­ke skurk. Maar toe An­dré (32) met sy ho­ër­skool­lief­de, Ma­de­lai­ne Vil­joen (29), ge­troud is, w as h y so mak soos ’n lam­me­tjie . . .

An­dré en Ma­de­lai­ne, ’n pro­duk­sie­ont­wer­per, het me­kaar in 2002 aan die Ho­ër­skool Goudrif in Ger­mis­ton ont­moet. Hul bes­te vrien­de het met me­kaar uit­ge­gaan en dit was nie lank ná hul ont­moe­ting nie, of die toe19-ja­ri­ge An­dré en 16-ja­ri­ge Ma­de­lai­ne was ook ’n paar­tjie.

Ná 1 0 jaar saam het An­dré haar in Au­gus­tus 2014 die ja­woord ge­vra on­der ’n wa­ter­val in die Wal­ter Si­su­lu-bo­ta­nie­se tuin in Roodepoort.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.