FLEU­RI­GE FAN­TA­SIE

Huisgenoot Trou - - In­houd -

Ja­ni en Pe­tri gee me­kaar die ja­woord in ’n roos­tuin

EG­PAAR: Ja­ni S­teen­kamp & Pe­tri Cron­jé TROU­PLEK: Ro­se Pa­vi­li­on, P­let­ten­berg­baai BE­GRO­TING: Nie be­skik­baar nie GAS­TE: 120 HUL ont­moe­ting was heel toe­val­lig. Ja­ni (23), ’n LL.B.-stu­dent, en Pe­tri (26), ’n 4x4-toer­be­stuur­der, se paaie het in 2014 ge­kruis toe haar pa, Braam, vir haar ’n bran­der­ry­les by Pe­tri ge­re­ël het. “Daar­die dag het ek nie net een of twee bran­ders ge­vang nie, ek het ook my vrou ge­vind!” skerts Pe­tri.

Ná hul spe­si­a­le ver­lo­wing ter­wyl hul­le ’n tan­dem­sprong by die Vic­to­ria-val­le uit­ge­voer het, was dit net lo­gies dat hul troue ook uit­son­der­lik sou wees. “Hy het die vraag ge­vra ter­wyl ons in die lug ge­hang het, met prag­ti­ge re­ën­boë en die ge­luid van don­de­ren­de wa­ter om ons.”

Vir hul troue wou hul­le e­le­men­te in­sluit van din­ge wat vir hul­le spe­si­aal is. “Ek is lief vir die sko­ne kuns­te, blom­me, po­ë­sie, bal­let en ha­sies. Pe­tri waar­deer die na­tuur, aard­se e­le­men­te, a­von­tuur en kleur,” sê Ja­ni.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.