RIN­GE IN ’N BOS

Huisgenoot Trou - - Inhoud -

Pip­pa en Max hou ’n woud­ma­kie­tie

EG­PAAR: Pip­pa S­tewart & Max Lund TROUPLEK: The Gla­des, K­waZu­lu-Na­tal BE­GRO­TING: R300 000 GAS­TE: 180 NÁS ES jaa rs aam het die wyn­ver­koops­be­stuur­der Max Lund (32) en d ie ge­leent­heids­be­plan­ner Pip­pa S­tewart (30) af­ge­haak ty­dens ’nn a­week van pret saa mme thu l fa­mi­li een vrien­de . Di e Kaap­se paar­tjie wou ’n hel­der bo­heem­se trou­fees by The Gla­des i nd ie K­waZu­lu-Na­tal­se Mid­del­lan­de hou. “Die se­re­mo­nie is i n ’n woud ge­hou, en ons het ’n ‘mar­kie’ in­ge­rig vi rd ie voor­af-dran­kies, ”v er­tel Pip­pa.

Matt eeno u meu­bels he tva nd ie gras­perk buit ed i eon thaal­saa l’n ge­sel­lig ek ui­er­plek ge­maak .Di e paar­tjie het stal­le­tjies ge­bou waar­by ver­skil­len­de ver­ver­sings soos kof­fie, bier en je­ne­wer-en-to­ni­kum be­skik­baar was.

“Die at­mos­feer wa son t­span­ne, pret­tig en speels,” sêd ie bruid.

Die Sa­ter­dag-troue i sd ie vol­gen­de dag op­ge­volg deu r’ne w es uk­ses­vol­le braai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.