Di­aan Da­niels

TROUDRAG- EN MO­DE-ONTWERPER

Huisgenoot Trou - - Inhoud -

Ve­le plaas­li­ke glans­men­se het al in ’n pas­ge­maak­te Di­aan Da­niels-rok met die paad­jie af­ge­sweef en meer as 10 brui­de het al in sy skep­pings op die TV-pro­gram Top Bil­ling ge­pronk. Hy het on­langs sy han­dels­merk vir dra­ge­reed-troudrag, De­vo­ted Col­lecti­on, plaas­lik en in­ter­na­si­o­naal be­kend­ge­stel en is ook aan­bie­der van die w erk­lik­heids­reeks My Droom­trou­rok op die DSt­v­ka­naal VIA. di­aan.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.