K­go­mot­so N­dun­ga­ne

TROUBEPLANNER

Huisgenoot Trou - - Inhoud -

K­go­mot­so het in­lig­tings­teg­no­lo­gie ge­stu­deer en eers in dié bed­ry f ge werk. Maar na­dat sy haar troue met die rug­by-ster Odw a Nd un­ga­ne in 2012 be­plan het, het sy haar IT-on­der­ne­ming ver­koop om trou­es te be­plan en dit was die be­gin van Oak Ce­le­bra­ti­ons in Dur­ban. Die glans­trou­es waar­oor sy al haar toor­stok­kie ge­swaai het, sluit in dié van B­he­ki Ce­le, ad­junk-mi­nis­ter van land­bou, bos­bou en vis­se­rye. o­ak­ce­le­bra­ti­ons.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.