Git­te Mul­ler

DE­KOR- EN BLOMMESPESIALIS

Huisgenoot Trou - - Inhoud -

As ’n di­rek­teur van O­ka­sie, ’n toon­aan­ge­wen­de bloe­mi­steen ge­leent­heids­on­der­ne­ming op S­tel­len­bosch, het Git­te ’n oog vir al­les wat mooi is. Met haar er­va­ring in bin­nens­hui­se ont­werp en mo­des­ti­le­ring kan sy sorg dat die blom­me en de­kor by glans­ge­leent­he­de per­fek is. S yw as on­der meer be­trok­ke by die trou­es van die rug­by­spe­ler Wyn­and O­li­vier en die san­ger Dan­ny K. o­ka­sie.co. z a

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.