Ne­lis En­gel­brecht

TROUFOTOGRAAF

Huisgenoot Trou - - Inhoud -

Ne­lis was ’n boer in Na­ma­kwa­land. In 200 9ish y Kaap­stad toe om sy droom na te jaag om ’n fo­to­graaf te word, Hy het ure lank YouTu­be­vi­deo’s oor die kuns ge­kyk. In 2013 het hy en s yv rou, Jana, die Lig­ht Loun­ge S­tu­dio ge­o­pen. Ne­lis was al fo­to­graaf vir ver­skeie glans­trou­es, on­der meer dié van grap­jas Emo A­dams en sy Mi­chel­le (bl. 8) en die san­ge­res An­dri­ët­te Nor­man (bl. 18). ne­li­sen­gel­brecht.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.