Shanaaz A­lex­an­der

GRIMEERKUNSTENAAR EN HAARSTILIS

Huisgenoot Trou - - Inhoud -

Shanaaz het ’n plaas­li­ke en in­ter­na­si­o­na­le di­plo­ma in gri­me­ring en haar­sti­le­ring, en be­har­tig ook sproei-ver­brui­ning. Sy het al met Suid-A­fri­kaan­se glans­men­se soos Jo-Ann S­trauss, Vic­ky Da­vis, C­har­le­ne Tru­ter, De­ni­se Ne­w­man en Ta­nit P­hoe­nix ge­werk. Haar pas­sie is om nuw ek un­ste­naars op te lei en men­se hul eie gri­me­ring te leer aan­wend. “Ek w il­my vaar­dig­he­de deel,” sê sy. shanaa z ale x an­der.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.