Je­a­net­te Heyns Coet­zee

BLOMONTWERPER

Huisgenoot Trou - - Inhoud -

Je­a­net­te is die ei­e­naar van Pa­ra­mi­thi: Flo­wers and De­cor De­sign en die skat­ti­ge blom­me­win­kel Bloe­men Markt in Kaap­stad. Haar werk het al in plaas­li­ke en in­ter­na­si­o­na­le tyd­skrif­te ver­sky nens y het on­langs die blom­me rang­skik vir die glans­troue van die ak­tri­se An­ge­li­que Ger­ber en die rug­bys­ter Ja­c­ques Pot­gie­ter. Sy ver­skaf ook blom­me vir die trou­koe­ke van Tes­sa’s Ba­ke­ry. pa­ra­mi­thi.co. z a

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.