Her­man Ha­ne­kom & And­re S­choe­man

SPYSENIERS

Huisgenoot Trou - - Wenspan -

Her­man en And­re het in 2009 krag­te saam­ge­span en Two C­hefs op S­tel­len­bosch be­gin na­dat hul­le vir ho­tel­le soos die Ara­bel­la S­her­a­ton en die Hil­ton-ho­tel­groep ge­werk het. Die ta­lent­vol­le span spe­si­a­li­seer in groot ge­leent­he­de, on­der meer trou­es, en het die spy­se­nie­ring van die troue van Da­niel­le en Brad (bl. 44) en Jo­ni­ce en Wi­an (bl. 54) in hier­die t y d­skrif be­har­tig. two­chefs.co. z a

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.