S­hi­reen Louw

TROU- EN LEEFSTYLFOTOGRAAF

Huisgenoot Trou - - Wenspan -

Se­dert S­hi­reen Louw P­ho­to­grap­hy meer as ’n de­ka­de ge­le­de in Kaap­stad af­ge­skop het, het S­hi­reen al al­les on­der die son af­ge­neem – van trou­es (som­mer 40 per jaar!) tot lief­li­ke leef­styl-foto’s. “Dit is ’n heer­li­ke ge­voel om ’n oom­blik vas te vang wat mak­lik ver­ge­te sou ge­bly het as dit nie vir daar­die foto was nie,” sê sy. Een van haar dro­me is om een­dag ’n stads­troue in New York op haar ka­me­ra vas te lê. shi­reen­louw.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.