Ma­lis­sa de Bruin

TROUKOEKBAKKER

Huisgenoot Trou - - Wenspan -

Ma­liss ahe t in­te­ri­eur­ont­werp ge­stu­deer, maar dik­wels vir haar sus­ters en la­ter ook haar vrien­de koeke ge­bak en ver­sier. Koek­ver­sie­ring het na­der­hand vir haar ’n pas­sie ge­word. Sy het haar self leer bak en ver­sier en dees­dae be­stuur sy die suk­ses­vol­le Mal­ber­ry Ca­kes in P­re­to­ria, waar sy die mooi­ste koeke vir trou­es en spe­si­a­le ge­leent­he­de skep. Sy bied ook klas­se in koek­ver­sie­ring aan. mal­ber­ry­ca­kes.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.