Cor­nel Nel

HAARSTILIS

Huisgenoot Trou - - Wenspan -

Cor­nel is die me­de-ei­e­naar, kre­a­tie­we di­rek­teur en per­so­neel­op­lei­er by Fol­li­cle Hair A­te­lier in P­re­to­ria en het meer as 10 jaar er­va­ring in die haar­sti­le­ring- en kos­me­to­lo­gie­bed­ry f.S y word dik­wels ge­vra om sti­leer­werk vir tyd­skrif-fo­to­ses­sies en op rol­prent­stel­le te doen. “Dit laat my goed voel wan­neer my kli­ën­te te­rug­kom. Hul­le ver­trou my met so ’n be­lang­ri­ke deel van hul le­we,” sê s y. fol­li­cle­hair.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.