Ja­vaid Aslam

COU­TU­RE-MODEONTWERPER

Huisgenoot Trou - - Wenspan -

Hy spe­si­a­li­seer in mans­drag en het ver­le­de jaar die rug­by­spe­ler Gio A­plon se drie­stuk­pak vir sy troue ge­maak. Me­di­a­men­se soos Ta­nya Nefdt en Na­ta­lie Bec­ker, Top Bil­ling se Ai­dan Ben­netts en Pa­sel­la se Die­ter Voigt is al by spog­ge­leent­he­de in sy ont­wer­pe ge­sien. Die boor­ling van B­rit­tan­je en sy span skep ook dra­ge­reed-ont­wer­pe vir Ja­ga­di Cou­tu­re in Kaap­stad. ja­ga­di.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.