Mas­hooda Es­sop

HAARSTILIS

Huisgenoot Trou - - Wenspan -

Mas­hooda het aan die Com­ple­te S­chool of Hai­r­dres­sing in S­prings stu­deer en haar toe by die fran­chi­se-sa­lon Can­di & Co aan­ge­sluit. Dié sa­lon spe­si­a­li­seer in et­nie­se ha­re, maar werk met al­le haar­soor­te. Mas­hooda is die op­lei­dings- en be­dryfs­be­stuur­der vir hul a­ka­de­mie en sa­lon­ne in Rand­burg en Mid­rand. “Ek’s ge­luk­kig om in ’n be­dryf te werk wat vroue help mooi voel,” sê sy. can­di­an­d­co.co. z a

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.