Wa­de van der Mer­we

TROUKOEKBAKKER

Huisgenoot Trou - - Wenspan -

Wa­de is die man ag­ter Ca­kes by Wa­de en een van die land se voor­ste trou­koek­bak­kers. Ve­le plaas­li­ke glans­men­se kies sy koek-ont­wer­pe. Voor hy een van die be­kend­ste fyn­ge­bak-sjefs in Suid-A­fri­ka ge­word het, het Wa­de 17 jaar lank in die re­stau­rant­be­dryf ge­werk. Dit is hy wat die vyf­laag-trou­koek vir Da­niel­le en Brad ge­skep het wat in hier­die t y d­skrif versk yn (bl. 44). ca­kes­by­wa­de.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.