DIE VOOR­KOMS

Huisgenoot Trou - - Wenspan -

Mi­chel­le en Emo het al­bei wit skep­pings ge­dra. Die bruid, ’n mo­del en Mej. Suid-A­fri­ka-fi­na­lis in 2008, se slan­ke lyf is deur ’n nou­slui­ten­de, skou­er­lo­se meer­min­styl-trou­rok be­klem­toon. Haar voor­koms is met klas­sie­ke rooi lip­stif­fie af­ge­rond en haar handrui­ker was van wit ro­se. Op die ta­fels het or­gi­deë en an­der wit blom­me ’n klas­sie­ke, styl­vol­le at­mos­feer ge­skep.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.