DIE GE­SKEN­KE

Huisgenoot Trou - - Michelle -

Mi­chel­le het self die trou­em­bleem ont­werp: hul voor­let­ters – ’n M en E – in swie­ri­ge krul­skrif in ’n sir­kel. Die em­bleem was op die trou­pro­gram, ge­sken­ke en die uit­no­di­ging, wat ’n app was en nie ’n tra­di­si­o­ne­le ge­druk­te een nie. Die ge­sken­ke vir die gas­te was son­bril­le wat spe­si­aal ge­maak is en sak­groot­te­par­fuum vir mans en vroue. Mi­chel­le het aan pa Wil­lem se arm na haar brui­de­gom ge­stap op die maat van You and I, wat ge­skryf en ge­sing is deur Sasha-Lee Da­vids, me­de­wen­ner van I­dols in 2009. Al langs die paad­jie kan­sel toe was glas­va­se met ’n en­ke­le wit roos en dry­wen­de kers in elk­een.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.