DIE GE­VOLG

Huisgenoot Trou - - Michelle -

S­he­ree-Lee Gil­den­huys, Mi­chel­le se sus­ter en strooi­mei­sie, se rok van swart kant en sjam­pan­je sy­ma­te­ri­aal daar­on­der is ook deur Di­aan Da­niels ont­werp. “My sus­ter het a­sem­ro­wend in die rok ge­lyk. Ons al­bei dra graag swart. Dit is al­tyd klassiek en e­le­gant,” sê Mi­chel­le. Di­aan het ook Su­ry Bolt­man, Emo se bes­te vriend van die af­ge­lo­pe 15 jaar, se swart pak ont­werp. Su­ry was saam met Emo lid van die Kaap­se sang­groep JAG en het spe­si­aal vir die troue van Am­ster­dam, Ne­der­land, af ge­kom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.