DIEDEKOR

Huisgenoot Trou - - Michelle -

Die ta­fels was styl­vol ver­sier met wit ta­fel­doe­ke en wit ro­se, or­gi­deë, pi­oen­ro­se en woes­tyn­ro­sies. “Ek wou skoon ly­ne hê – niks pof­fe­rigs of oor­da­digs nie,” sê Mi­chel­le. Die pas­ge­trou­des het die baan ge­o­pen op maat van die jazz-groep RJ & On The Mo­ve se weer­ga­we van S­te­vie Won­der se Isn’t She Lo­ve­ly.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.