DIE VER­MAAK

Huisgenoot Trou - - Michelle -

Die Kaap­se folk-rock-groep Bot­tom­less Cof­fee Band het vir ver­maak ge­sorg ter­wyl daar foto’s van die bruids­paar ge­neem is. Mi­chel­le het hul groot dag met die hulp van ’n troubeplanner ge­re­ël en sê Marieta van der Sandt van Im­ma­cu­la­te E­vents was on­mis­baar. “Sy het se­ker ge­maak al­les ver­loop seep­glad. Ek sal nie son­der haar trou nie!” Sy voel ook dis be­lang­rik dat die bruid ge­mak­lik is met haar haarstilis en grimeerkunstenaar om­dat sy op die dag baie tyd saam met hul­le deur­bring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.