DIE KOEK

Huisgenoot Trou - - Michelle -

Die trou­koek het uit sjo­ko­la­de- en va­niel­je­lae be­staan. Die ver­sier­sel was on­der don­ker­grys en het ge­lei­de­lik lig­ter ge­word tot dit heel bo wit was. Bo-op was ’n af­beel­ding van ’n dan­sen­de man en vrou. Die koek is saam met die buf­fet-na­ge­reg­te voor­ge­sit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.