DIE VOOR­KOMS

Huisgenoot Trou - - Michelle -

Rolanda was spro­kies­mooi in ’n antieksjiek sjam­pan­je rok deur Su­zaan Heyns met hand­ge­sny­de chan­til­ly-kant en ’n lang sleep. Dit was sag ge­sny, met min struk­tuur of vo­lu­me en ’n don­ker­der band om die mid­del. Jo­zua het ’n i­voor­kleu­ri­ge pak van ru-sy ge­kies om die hit­te te trot­seer. Elk­een het hul eie uit­rus­ting ge­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.